CTS1

KragDag Nuusbrief

Artikelgepubliseer Mei-2021 Op Die KragDagwebwerf

Digitalevaardighede In Die Vierdeindustriëlerevolusie.

Mei 9, 2021

pieter

Pieter Senekal

“Help Oupa met syrekenaarasseblief”. Wat aanvanklik begin het as ‘n versoek om hulp, word toe ‘n interessantesinergie-debatoorprogressieweontwikkelingsvanafvorige eras na die huidigedigitale era. Ná ‘n oorsig, ‘n opgradering, ‘n kliekhieren ‘n verstellingdaar, verduidelikkleindogter Andrea virOupa Ben hoe sy data in die “wolk” sit enoor die veiligegebruik van syslimfoonenskootrekenaar.

So verloopoupa se storie van hoe hyvaardighedemoesafleerennuwesaanleer van “Toe ekjonk was…” as jongambagsman tot selfsnoutydenssyaftrede. Oumalaatooknie op haar wag nieendeel in die gesprek van hoe sy met ‘n elektriesetikmasjienmeergedoenkonkryen hoe sylaterejare ‘n sertifikaat in “rekenaarprogramme” gaandoen het. Oumakonslegs 4 vakke op skool neem enmoesookgedurigdeurnuwevaardighedeaanleer. ‘n Interessante, dog uitdagendetydperkviralbeigenerasies in hulverskillendeberoepe – studies enlewens wat moesaanpas met verloop van die 2de, die 3de enuiteindelikna 4de IndustriëleRevolusie. Alhoeweldaar in die middel- 1900’s vanaf die tegnologiesena die digitalerevolusiebeweeg is, moesdaar, veral in die laastedekade, weerna die 4de IndustriëleRevolusie, naamlikoutomatiseringbeweeg word. Vir die huidigegenerasielewerdit, soos met vorigegenerasies, ooksinergieë op – nuweonbekendeberoepe, uitdagingsenvrae wat ooropleidinggevra word. Die belangrikheid van “leer, afleer, herleer” oorheersookhierdiegesprek.

Met ‘n wêreld, geanker in die 4de IndustriëleRevolusieen wat nou op die rand van die 5de IndustriëleRevolusie (5IR) staan, lei gesprekkenavaardighedeeninklusiwiteit, waar die gonswoorde, “coding and robotics”, gehoor word. Hierdiegegonsoorkoderingenrobotika is opvallend. Met inagneming van die beskikbare “terabyte-data” is nuwetermeverwarrenden met tyemisleidend. Ongelukkigbestaan ‘n algemenewanpersepsie, wat soms as disinformasieaangebied word, dat: “as ekniekankodeernie, gaanek die wêreldongeletterdbetree”.

Maar waarom al die sensasierondomprogrammering? Datkodering ‘n vaardigheidvir “nerds” is, het in die afgelopeklompiejareverander met die hulp van navorsers, maar ookdeurbekendes, soos Barack Obama, wat 4-miljoen dollar in 2014 beloof het om rekenaarwetenskappe in skoleteimplementeer.

Nietemin, digitalevaardighede word deesdaewêreldwyd as vanselfsprekendbeskou. Dit is noodsaaklikesleutelvaardigheid wat vanaf ‘n jongouderdombemeestermoet word, ten eindeverskeieveldeenleerfasestekanbetree. Navorsingvinddatstudente wat digitalevaardighedeaanleer, verskeiebykomendevaardighedemoetaanleer wat belangrik is in 5IR om van ‘n “verbruiker” na ‘n “skepper” tekanbeweeg.

Om digitalevaardighede by onderrig in te bring, het belangstellingregoor die wêreldgewek. Studies toon die kritiesebelangrikheid wat ditvirbeideopvoedkundigeensosialeontwikkeling het endatdit reeds tydensvroeëontwikkelingsuksesvolen met grootpretgeïmplementeerkan word. Navorsingbeklemtoondatditnie net is om ‘n poelgeskooldeprogrammeerders of ingenieurste skep om in die behoeftes van die toekomstigearbeidsmarktevoorsiennie, maar datstudenteook in staatgestelmoet word om digitaletegnologietegebruik ten eindenoodsaaklikevaardighedeteontwikkel. Die belangrikheiddatdigitalevaardighedeons help om in onstegnologie-gebaseerdesamelewing van ‘n “verbruiker” nadié van ‘n “skepper” tebeweeg, kannieoorbeklemtoon word nie. Belangrikevaardighede word hierdeurverkry wat studente in staatstel om die impak van sulkedenke op hullewensbeterteverstaan, teinterpreteerenteevalueer. Digitalevaardighede lei studente op om onafhanklike burgers te word in ‘n wêreldwaartegnologie oral teenwoordig is. Dit help studenteverder om hierdieaspek in die wêreldwaarinonsleefbeterteverstaanen om beterdaaropvoorbereidte wees. Kortom…dít is waarom die fokus op digitalevaardighedebelangrik is. Dit is nodig om digitalevaardighede by te leer om in ‘n toenemenddigitalewêreldtekanfunksioneer.

Dikwels word kodering net as formulesgesienen word daaromsoms as verveligbeskou. Ditkannieverder van die waarheidaf wees nie – dit is werklikveelmeer! Dit het ‘n nuwegeletterdheidgeword, ‘n instrument met eindelosemoontlikhede. In hierdiedigitalewêreld word leerlingewonderlikenuwegeleenthedegebiedwaarkreatieweensosialeingesteldheidaangemoedig word. Daar is beslisnie net eenmanier om ‘n probleem op te los nie. Hierdiebuigsaamheid lei tot die verbreding van probleemoplossingshorisonne wat ‘n kind se denkvaardigheidenkreatiwiteitverbeter. Digitalevaardighede is uitersnuttigterverbetering van verbeelding, asookanalitiese, logieseenintuïtiewedenke. Dit word juis ‘n oefeningvirbreinontwikkeling.

Wanneerons leer om teskryf, begin ons met oorvereenvoudigdewoorde wat uiteindelikvordertot die skryf van woordrykeakademieseprosa. Digitalevaardighede, met die fokus op rekenaarwetenskappe (Computer Science) enberekeningsdenke (Computational Thinking) volgdikwelsdieselfde proses. Die goeienuus is datstudente reeds meervertroud is met die mentortekste van programmering as wat mensbesef.

Na aanleiding van hierdiebenaderingsalelkedaggeleenthedeteweeg bring om betekenisvolleenbelangrikewerkte skep en om studente se denkvermoëverbeter.

As u wilhêdat u studentemoetophou om videospeletjieste speel eneerderietste skep, moethulle die geleentheid tot kreatiwiteitgebied word. Ditsal help as jyhulletoelaat om kreatiefte dink ten einde ‘n verandering in hulwêreldete bring. Studentemoetweetdathulle dinge kan skep wat nuttig in die wêreldaangewendkan word.

Om kreatiwiteit met digitalevaardighedetebevorder, benodigdeursettingsvermoëenvereissamewerking. Steljulleselfblootaansoveeldigitalevaardighede as moontlik, sooshardeware, sagteware, kodering, elektronika, kunste of robotika. Kyk wat werk, wat die belangstelling is en wat nie.

Course Content & Modules

DigiLit ontwikkelenbied premium kurrikulumsdie afgelope 14 jaar. Die herformdekurrikulumstelinternasionalemaatstawwemet noodaaklikeengeïntegreerdedigitale STREAM-onderrig om studente van alle ouderdommeenuit alle lewensterreinetebemagtig met vaardighede wat relevant ennoodsaaklik is in die digitale era.

Met toegang tot honderdelesse wat gestruktureerd, prettig, gebruikersvriendelik is envakinhoudintegreer, versekerditdatelke student bevoeg is met ouderdomspesifiekeenrelevantedigitalegeletterdheidsvaardighede.

DigiLit ontwikkelenverspreiinhoud met nasionaleeninternasionalevennootskappeenassosiasies om die inhouduniekenrelevant tehou.

Van die assosiasies sluit in:
• ISTE (International Society for Technology in Education),
• e-Learner/ICDL (internasionalegesertifiseerdesertifikasiedeur International Computer Driving License,
• CSTA (Compuer Science Teacher Association)
• Computers 4 Kids – ‘n SuidAfrikaanseinternasionaalgeakkrediteerdemaatskappy met velenasionaleeninternasionalekurrikulumsentoekennings.
• Velemeerom die bemagtiging van interasionaleonderrig in kodering, robotikaensovoortsteontwikkel.

Onssienuit om deel van u digitalestrategiete wees. Skakelonsgerus om uittevind hoe om akademiesekonsepteteintegreerentebemeesterdeurdigitalevaardighedeaante leer op ‘n genotvolleenprogressiewemanier.Besoekonswebbladgerusby https://digilit.co.za/ virinligtingrakende(tuis)onderrig.

Waarom Wil Jy Die Geleentheid Verderuitstel Om Opwindendeentoepaslikedigitalevaardighedetebemeester?

Bogenoemdeartikel is deur ‘n onafhanklikepersoon, onderneming of instansiesaamgestel. Meningsenstandpunte wat in die skrywegestel word, is nienoodwendig die standpunt of beleid van KragDag, sywerknemers, die nuusbriefredakteur of enige van syaandeelhouersnie.

pieter

Pieter Senekal

Mnr. Pieter Senekal is ‘n B.D. by Digilit Area-bestuurder by Computers-4-Kids Area enoorsienprogrammatuur-ontwikkelling, kliënte- ondersteuningenopleiding. As ‘n direkteur van CTS/DigiLit, is hybetrokke by die ontwikkelingenverspreiding van kurrikulumsenvirondersteuningaankliënteenvennote in verskeieprovinsies in Suid-Afrika.

Mobiele Tel: +27 (0)83 307-0939
Kantoor Tel: +27 (0)11 979-5000